Wednesday 10 April 2024

Libby: Kroes, Pat Stamatélos


Ai, so hartseer. 
Hartseer hoe mense met verskillende velkleure behandel is. Hartseer met haar verhouding met Laki, die Griekse man. Die kompleksiteite om met hom te trou en wat dit sou beteken vir die verhouding met haar familie.

Baie baie goed.
5/5

No comments:

Post a Comment