Saturday 17 August 2024

Kindle Unlimited, Die Prys is Hoog, C.J. Venter

 


Nie té bad nie. Speel in 1979 af en ons ontmoet 'n koerant redukteur, Hein Malan wat moelike besluite moet neem oor stores wat geplaas, nie geplaas, moet word. Hy is getroud en het twee kinders. En, 'n moontlike liefdesbelangstelling, Tessa. Sy verhoudings is nie baie goed nie, omdat hy 'n werkverslaafde is. 

Daar is groot gevolge as hy verdoemende stories publiseer. 

Iets wat vir my besonders simpel was, is dat hy twee karakters met amper die selfde name het, Ben en Bennie.

'Redelike vinnige en maklik om te lees.

3/5

No comments:

Post a Comment