Wednesday, 11 February 2026

Libby: Pirana, Rudie van Rensburg

 


Ag, ek is so 'n fan van Rudie van Rensburg. Hierdie ene net so geniet. Weer bietjie deurmekaar met al die name, maar minder as sy ander boeke.

Hierdie gaan oor renoster en ivoor smokkel.


4/5

No comments:

Post a Comment