Saturday, 23 September 2017

Book: Die Plesierboom, Audrey Blignaut



'n Lekker lees boek. Ek het hierdie op die selfde tyd begin lees as Dot Serfontein se 'Ek is Maar Ene'.
Ek hou ietwat meer van Dot se skryfstyl. Maar op die einde van die dag is dit lekker om enige goeie Afrikaanse boeke te lees.  

No comments:

Post a Comment