Sunday, 28 December 2025

Libray: Kobra, Deon Meyer

 


Die volgende boek in die Bennie Griessel-reeks. Só geniet. Ek kon dit nie vinnig genoeg lees nie.

Dit is die een waar ’n Engelse wiskundeprofessor ’n algoritme uitwerk wat internasionale finansiële anomalieë ontbloot. Hy word in Franschhoek ontvoer deur ’n sluipmoordenaar wat koeëldoppies met ’n kobra daarop gebruik.

Terselfdertyd ontmoet ons die sakkeroller (pickpocket) Tyrone, wat steel sodat hy sy sussie se universiteitsfooie kan betaal. Soft spot vir hom.

5/5

No comments:

Post a Comment