Die eerste van die Ludo Lubuschagne 'who done it' reeks. Dit neem plaas in die 80's, so niks moderne tegnologie om te help om die raaisels uit te werk nie.
Al die 80's verwysings is great, maar moontlik net té. Nie net die liedjie word genoem nie, maar die lirieke ook. Nie net een produk nie, maar 'n hele lang lys.
Maar, all in all was dit goed.
4/5
No comments:
Post a Comment